Groups

Elvis se Seun:

 

Elvis se Seun is ʼn musiekgroep wat oorspronklike Afrikaanse musiek maak. Moenie net meegevoer word deur die musiek van Elvis se Seun nie; beleef hul energieke vertonings wat voete sal laat jeuk en lywe sal laat skud. Elvis het miskien die gebou verlaat, maar die legende leef voort in Elvis se Seun. Vir bookings kontak stefan.ludik@gmail.com

Reborne Band:

 

We are Reborne a blues rock band, enjoying sharing our personal experiences of life through our music and spiritual lives.  Our vision is to spread the gospel through our music that turned into our ministry, to people not only in South Africa but the whole world.We believe that God can work through us and our music to minister to people and change their hearts and lives completely.  Reborne’s heart is to change people’s perspective about Christianity. Showing them that it is not about a tradition it is about having a relationship with God. We want to show the youth of today that Christianity is not boring, therefore we would like to start a movement (revival) in the Vaal Triangle and connect with the youth,churches and our community.  For bookings contact info@reborne.co.za or 0727676363 

Cairo Moon Belly Dance:

 

The unique, professional and inspiring performances from several talented dancers is what sets Cairo Moon and Pandora’s Box a cut above the rest. Cairo Moon specializes in authentic Egyptian Belly dance with all the glitz, glamour and solid isolation to drop jaws and rivet audiences to their seats. Pandora’s Box perform Cabaret style troupe dances, showing off their sexy moves in their sexy outfits – the ladies can turn any function into a masterpiece with their select and professional performances. For bookings contact Marina 076 836 4065 or marina@cairomoonbellydance.co.za

Clint & Co:

 

“I believe that I facilitate healing through the medium of music,” says Clint, “I am passionately connected to music and performance… it is my calling.”

His Creedence Clearwater Revival Tribute has rocked sell out audiences at most supper theatre venues, from all the Barnyard Theatres. To book your next concert, event or show contact: 082 874 3386 or info@clintandco.co.za

Marcato:

 

Marcato, one of South Africa’s most promising music groups, has won over audiences with their interesting fusion of folk, country, bluegrass and acoustic rock styles. Marcato, a musical term and Italian word meaning “emphasis on notes”, comprises five musicians who are passionate to make music that matters.

Marcato is known for their energetic live performances and diverse musical styles. The band plays live music for private functions and corporate events and perform original material as well as a selection of covers. They have also been involved in various tribute shows such as Simon & Garfunkel , Bob Dylan and AC/DC. For bookings contact info@legatoartists.co.za

Jannie Moolman and Corlea Botha:

 

To book this incredible duo contact manager@corlea.co.za or 083 352 0781

Jay en Lianie:  

 

Lianie en Jay se nuwe duet album word binnekort verwag en dit beloof om weer ’n album te wees wat die aanhangers gaan wegblaas met tong-in-die-kies liedere. Dis nie net Lianie se unieke stem wat haar laat uitstaan nie, maar sy het ook bewys dat sy heel gemaklik agter die pen en skryfproses van treffers kan inklim. “Dit is lekker om te skryf, ek en Barry skryf gewoonlik saam,” vertel Lianie. Lianie se persoonlikheid, op-en-van-die-verhoog af, maak haar een van ons land se lieflinge. Haar passie vir sang en mense skemer duidelik deur en haar vermoë om elke mens spesiaal te laat voel is onvermydelik. Sy is nie verniet een van ons land se supersterre nie, maar verdien die titel in al sy glorie. Vir besprekings kontak info@lianiemay.com of 079 149 3168

Wolwe – Dans:  

 

Ons is ‘n nuwe Afrikaanse duo vanaf Johannesburg, Suid Afrika en hulle debuut album “Groete van My” het sopas die rakke getref. Die genre van Wolwedans is n afrikaanse acoustic pop rock gevoel. Hulle speel en skryf eerlike afrikaanse musiek en lirieke kom vanuit persoonlikke ervaringe wat iewers in hul lewe met hulle gebeur het. Musiek is vir hulle meer as net n passie maar eerder n leefwyse.  Wolwedans se visie is dat mense hullself kan vereenselfwig met hul lirieke en die eerlikheid in hul musiek kan waardeer en daarby aanklank vind. Wolwedans se misie is dat hul daarna sal streef ons die beste musiek en lirieke moontlik daar te stel vir mense om na te luister en dat hul mense emosioneel sal raak met hul musiek. Vir besprekings kontak 062 864 4849 of stuur ‘n epos na info@feesomiland.co.za

4 Werke: 

 

Hierdie dinamiese viertal kook behoorlik met hulle derde album. Die bekorende stem van Nicholis Louw, die pragtige Elizma Theron, hartebreker Ray Dylan en dinamiese nuwe talent Liezel Pieters slaan met hulle gekombineerde stemme, behoorlik die wind in jou seile! 4 Werke het reeds reuse sukses behaal met hulle eerste album wat Platinum Status bereik het en hulle tweede album, 4 Harte, het Goue status bereik. Nou kan jy die nuutste album, 4 Warm ten volle geniet. Jy ken reeds die snit Jy Slaan Die Wind in My Seile, wat uitstekende reaksie by radiostasies en die publiek ontlok het. Skaf vir jou die volle album, wat bestaan uit 14 snitte aan. Jy sal die bekende oorspronklike styl van 4Werke erken, maar daar is ook uitstekende verwerkings van Sting se Fields of Gold, Roxette se Joyride en Belinda Carlisle se Leave a light on for me. Kinders van die wind kry ‘n splinternuwe baatjie wat die gewilde lied perfek pas! Vir besprekings kontak Carmen Kleinhans op 083 325 7922 of carmen@platinumpromosies.co.za 

 

Mwah!: 

 

Die Ghoema-genomineerde meisiespopgroep, MWAH, het beslis geen bekendstelling in musiekkringe nodig nie. Verskeie radiotoekennings, optredes by van die grootste musiekfeeste in die land en meer as 800 000 trefslae op YouTube vir die musiekvideo van hulle grootste treffer, Sandra Prinsloo, het van hierdie groep (wat bestaan uit Loriska Bubb en Franzel de Wet) kunstenaars gemaak om mee rekening te hou. Nuwe Begin, hulle splinternuwe aanlynalbum, is beskikbaar en beloof om luisteraars se harte weer opnuut te verower. Vir besprekings kontak Christien De Klerk 082 809 1020 of christien.deklerk@umusic.com 

Anders Orkes: 

 

Die getroude sangmaats, Wynand en Lindi Delport, oftewel die bekroonde duo ANDERS, doen dinge inderdaad eiesoortig! ANDERS  is ʻn Afrikaanse pop/country- duo , wat met hul debuutalbum Dink Leef Klink opslae in die geestelike genre gemaak het. Daarna het die romantiese album #liefdesverhale gevolg. Albei albums het Ghoema-benoemings ingepalm. Die album #ek onthou bevat elf puik snitte, wat ook progressiewe rock-klanke en ‘n moderne wiegeliedjie insluit. Vir besprekings kontak Lindie Du Preez 082 458 5847 of inligting@andersorkes.co.za

Lieflinge:  

 

Hoendervleismooi is die perfekte woord om Rudi Claase en sy splinternuwe sangmaat, Charné Hugo, se eerste CD op te som. Die dubbel-album, Asemrowend, bou voort op die unieke klank en styl wat so eie is aan die Lieflinge-handelsmerk en dit is van die eerste noot af duidelik dat hierdie twee groot stemme mekaar perfek aanvul.  Lieflinge se hoof fokus was nog altyd om hulde te bring aan groot kunstenaars uit die verlede en dit is ook die geval met die nuwe musiek wat jou asem sal wegslaan. Kontak info@lieflinge.co.za of 082 416 8204 om Lieflinge te bespreek vir ‘n optrede. 

Die Campbells: 

 

Bloed Is Dikker As Water is Die Campbells se 17de ateljee album en beloof om ook nie hul laaste te wees nie. Met beide Tony Campbell en Harry Campbell as medeskrywers van meeste van die liedjies kan jy verseker wees van die Campbells se kenmerkende styl en musiek vir oud en jonk! Vir besprekings kontak 082 341 5006 of info@campbells.co.za 

 

Dagdroom:

 

As the name suggests, Dagdroom focuses on Afrikaans Rock and Roll, Indie, Pop music and to release well-composed original work to the public on a regular basis. On the commercial side however, they have built up an extensive repertoire of English cover music – allowing them to frequent venues with cover music from the 50’s to present day. The band can be booked as anything from an acoustic act to a full-piece band, offering much needed flexibility in terms of performance, cost and venue size. If required, Dagdroom can provide their own sound rig fit for performances of any nature. For bookings contact 081 709 7804 or dagdroomsa@gmail.com 

Die Heuwels Fantasties:

 

Die Heuwels Fantasties is an Afrikaans Alternative Pop Rock group from Bellville, Cape Town in South Africa. This ground-breaking group is considered to be the first successful Afrikaans electronic act. The group describe their music as “melodic songs written on acoustic guitar, interpreted with electronic and organic instruments. You can call it pop.” For bookings contact Jana De Beer on 082 883 8355 or dieheuwels@gmail.com 

Ons: 

 

ONS is ‘n jong, opgewekde groep wat gehore met opwindende vertonings vermaak. ONS gehore strek van jonk na oud. Kry ONS om jou funksie uniek te maak! Vir besprekings kontak Pierre Venter – 071 543 0576 of Zelda Botha – 082 468 5114

Touch Of Class: 

 

‘Thrillingly beautiful’ is the perfect way to describe the music of acclaimed duo, Touch of Class. Ruhan and Deon decided to combine their talent, not only to expand the group’s repertoire, but also to break away from its signature ‘tongue-in-cheek’ approach. Today they are known for their unique contemporary sound, which resonates with audiences of all ages. Deon’s instrumental ingenuity complements Ruhan’s versatile four-octave vocal range perfectly, and has resulted in twelve successful albums over the past five years. They have also become a popular act at functions and festivals and perform a wide variety of genres from different eras, ranging from Country, Classic Rock, Rock ’n Roll and Pop, to Classical Music, Blues and other traditional musical styles. For bookings contact Marinda Theart 084 602 1326