Welcome to Fees Omi Land

 

Please browse through our pages to view details on artists, bands, mc’s, conferencing and wedding venues, photographers, pubs, sound and lighting, accommodation and anything to do with festivals, markets and events. 

 

Also find a calendar of upcoming events in  your area in South Africa and surrounding countries. 

Featured Events

Moenie #XPO2019 #CapeOutdoorX op Saterdag 7 Desember & Sondag 8 Desember by #MeerendalWineEstate misloop nie!

 

 

* Kom GENIET top gehalte buitelug, leefstyl en ontspanning uitstallings asook unieke produkte vir almal.

* Smul aan ‘n verskeidenheid watertand kosse asook Boetiekbier, Gin & ander lekkernye.

* Bring die KINDERS vir ‘n heerlike familie dag uit – Pretritte, gesigverf, asook ander kinderaktiwiteite.

* Vermaak sluit in musiek deur Sunset Sweatshop, Piet Pompies, Joe F, Die Wildberries en nog vele meer.

 

Fees Tye:

Sat 7 Des 09h00 – 20h00
Son 8 Des 09h00 – 18h00

 

☆Kaartjies is beskikbaar by die hekke teen R100 vir volwassenes, R50 vir kinders (6-12jr).
Toegang vir kinders onder 6 jaar is gratis.

 

Sien julle daar!

 

www.outdoorx.co.za

Liefde By Die Dam is back! Join us on Saturday 16 November 2019 for another unforgettable day at Meerendal Wine Estate.

 

Liefde by die Dam, named after Valiant Swart’s famous hit song with the same name, strives to serve as a platform to showcase the best local music.

 

The program features music for young and old, which makes it an ideal day out with your family or ‘besties’. This is the perfect day out for all ages with a diverse line-up of acts, delicious food traders, a fully stocked bar and non-stop entertainment!

 

For more information, visit www.liefdebydiedam.co.za

What happens when some of the country’s most popular Boeremusiek bands, a hilarious entertainer and an audience who is passionate about langarm rhythms gather in one place? You get the biggest dance party of the year, with couples dancing the night away… just like they did in the good old days!

 

This extraordinary show will combine the musical talents of Klipwerf, Die Ventertjies, Kosie Venter and Fatman to deliver one of the biggest get-togethers that the public has ever experienced.

 

VARSTRAP is the first of its kind in South Africa and is more than just another ordinary concert. It is a full-on dance party, headed by everyone’s favourite bald musician and Dorp Toe hit maker, Fatman (a.k.a. Johan Brümmer – The Voice SA, season 2), who will not only keep the audience entertained with his witty sense of humour, but will also share some of his own upbeat tunes with them.

 

You can sway away with the love of your life (or a potential new partner) to the the riveting beat of the SAMA, Ghoema and SATMA award-winning Klipwerf Orkes, which has become synonymous with the Afrikaans culture, braaivleis and good times over the past fifty years. They will also be the main act of the evening.

 

If langarm, socializing and Boeremusiek is your thing, this is definitely not something you should miss! Bring your friends and family along to make it an even more memorable occasion. There are only a limited number of tickets available, so book now to avoid disappointment!

Ivan Roux kuier op Donderdag 28 November 2019 by Be Human Middelwater plaas, Bloemfontein op die OLOF BERGH verhoog.

 

Die hekke maak 16h00 oop vir gaste wat vroeg daar wil wees, maar die vertoning begin eers 19h00. Kaartjies kos R150 per persoon en is reeds by Computicket beskikbaar.

 

Die Be Human Plaas deli asook die ander kos stalletjies sal oop wees, so bring assebief kontant saam.

 

Dis ALTYD GESELLIG saam met Be Human, Olof Bergh & Ivan Roux.

 

Vir meer inligting kontak 082 262 3463

The East Rand Family Expo is a family friendly expo that will feature a wide range of exhibitors catering for daddy, mommy and children of all ages.

 

It is the perfect time to start your Christmas shopping and enjoy a fun day out at Carnival City.

 

Entrance is free.

Ommidam Student Bash:

2 – 6 December

Ommidam Student Bash will be the hottest place, with the insanest jol, this December!

 

If you love a great jol, lekker vibes & klipharde music from all your favourite artists – book your spot NOW and come enjoy the lekkerness with us!

 

JUST CHECK THIS LINE-UP:

 

Jack Parow
Fokofpolisiekar
Early B Music
Van Pletzen
Jan Bloukaas
Martin Bester
Majozi
Das Kapital
Milan Fourie Music
Sloani

 

Your HOSTS for the ENTIRE WEEKEND:

 

skêrtips / sarkasties AND TjekitKwagga

 

BOOK YOUR WEEKEND PASS & ACCOMMODATION NOW:

 

Call us: 013 262 3075

OR

E-mail us: loskopres@foreversa.co.za

http://www.ommidam.co.za/
loskopres@foreversa.co.za

MORE INFO:

 

1. Book your accommodation for the 2019 edition of #Ommidambash via E-MAIL or by giving us a call!

 

2. COSTS & PACKAGE PRICES
– Chalet package – (sharing) starting from R1 800 pp
– Camping package – starting from R995 pp

 

3. Included in everyones package is:
– Accommodation for 4 nights [Check in: 2 Dec 2019;
Check out: 6 Dec 2019]

– Access to the entire resort and the facilities – Access to all of the entertainment & activities
– Pass to watch and enjoy all four nights of performances & shows

 

To secure your booking:

Call +27 (0)13 262 3075 or
Drop a mail to loskopres@foreversa.co.za @ Loskopdam, A Forever Resort

Ons gaan DIK in DESEMBER met SNOTKOP by die BEEST!

 

VRYDAG 13 DESEMBER- R100pp.

 

BEACH PARTY!

 

Trek aan asof jy strand toe gaan..

 

Swembroeke, plakkies, kortbroeke, hoedjies, bikinis WELKOM!

🏖🍭👙

 

BESPREEK NOU AANLYN www.wildebeest.live

On 31 December Carnival City will once again host the highly popular New Year’s Eve Super Sokkie in the Big Top Arena!

 

Countdown to 2020 at Jo’burg’s hottest new years eve party! Now bigger and better than ever!

 

This is the 5th year that the hit after hit dance party will take place on New Year’s Eve on the biggest dance floor in South Africa!

 

You can look forward to partying into 2020 with these hugely popular artists:

 

Kurt Darren | Karlien van Jaarsveld | Dirk van der Westhuizen | Juan Boucher | Die Campbells

There will be plenty of refreshments available from various food outlets.

 

Don’t miss out! Book your tickets today!

    Sorry, no posts matched your criteria.

Our recommendation on where to stay

Video Van Die Week –

Juan Boucher – Whiskey en Jy

Album Of The Week

 Bok Van Blerk – Hoor Ons! 

Bok van Blerk is terug met ’n splinternuwe album, getiteld Hoor Ons!, en oudergewoonte sal liedjies op dié album hartsnare roer, aanhangers ’n trotse patriotiese gevoel gee en soms ook lekker laat lag.   Op Hoor Ons! getuig Bok weer van sy liefde vir die land – eie aan hom.

 

Hoor Ons! bevat twaalf snitte waarvan Bok self aan sewe van die snitte geskryf het. Hy betree ook ’n nuwe era in sy musiek met hierdie album wat die eerste sal wees wat hy onafhanklik vrystel. Hiervoor het hy en die span van Coleske Artists saam gespan met musiekkeuses en produksie, bemarking en verspreiding.

 

“Dit is altyd lekker om in die bevoorregte posisie te wees om ’n album te kan vrystel. Ek geniet die tyd in die ateljee en om te skryf en nuwe materiaal bymekaar te maak. Deesdae is dit nie maklik nie, want albums verkoop nie meer soos in die ou dae nie. Die insetkoste om ’n vollengte album uit te bring is hoog en dis ’n voorreg om wel ’n vollengte album te kan vrystel,” het Bok nederig oor sy nuwe projek vertel.

 

“Gehore kan ook uitsien na ’n splinternuwe vertoning wat ek en my orkes gaan doen,” het hy verklap.

 

Bok se eerste enkelsnit vanaf Hoor Ons! is ’n liedjie getiteld Was, geskryf deur die bekroonde liedjieskywer, Johan Oberholzer. Dié lied gaan jou nostalgies laat dink aan jou verlede, maar sal ook moed vir die toekoms gee.

 

“Ek dink dit is belangrik vir mense om te besef waar hulle in die lewe is. Baie keer het jy gedroom van iets en dan is jy daar. Dit is belangrik om dit in daardie oomblik te geniet en te waardeer. Dalk dink jy terug en is jy nié waar jy wou wees nie, dan moet jy begin om ’n verandering in jou lewe te maak,” verduidelik Bok.

 

“Vir my gaan die liedjie Was daaroor om in die spasie of plek in jou lewe te kom waar jy kan sê okay, hier is ek nou, ek kan niks verander wat in my lewe gebeur het tot dusver nie, maar ek kan die pad vorentoe verander. Vra jouself of jy gelukkig is en besluit om geluk te kies,” het Bok die boodskap wat hy wil oordra, verduidelik.

 

Die snit, Land en Strand, wat die temalied van sy VIA-reeks is, is ook op die album ingesluit en ’n treffende snit, Voetspore, is saam met Loki Rothman neergepen. Die titelsnit, Hoor Ons!, is geskryf deur Johan Oberholzer en beloof om nie net ’n groot treffer te wees nie, maar om ook ’n ikoniese snit vir die Afrikaner volk te word.

 

Aanhangers kan uitsien na musiek wat hulle gaan raak soos nog nooit tevore nie, gaan laat dans en lag soos hulle nog nooit het nie en hul gaan saambring as ’n trotse nasie.

 

Bok van Blerk roep Hoor Ons! en dis verseker: met hierdie album gaan gehore regop sit en luister.

Like Us On Facebook

Facebook Pagelike Widget

Borge