Die Pêrel Musiekfees – 13 April 2019 – Faurestraat Stadium – Paarl

21 Mar Die Pêrel Musiekfees – 13 April 2019 – Faurestraat Stadium – Paarl

Die Pêrel Musiekfees vind vanjaar vir die eerste keer plaas in die hartjie van die Paarl. Kunstenaars wat gaan optree sluit in Arno Jordaan, Ray Dylan, Early B Music, Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf. Daar sal `n biertent wees en `n verskeidenheid kos stalletjies.

Bok Radio / BokTv is die trotse Media Borg en sien uit daarna om saam met almal fees te hou in die Paarl!

KAARTJIE PRYSE:

Algemene toegang: R150pp
#VIP toegang: R250pp (SLEGS 300 plekke beskikbaar in hierdie aparte area met sitplek en ‘n kroeg)
#EarlyBirdKaartjies @ R100pp (SLEGS 500 beskikbaar)

GEEN EIE KOS & DRANKIES WORD TOEGELAAT – KOS STALLETJIES BESKIKBAAR SOWEL AS ‘N BIERTENT

GEEN KAMPSTOELE / SLEGS KOMBERSE

Reg van toegang word voorbehou.

No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.