RMC Goudveld Musiekfees

R80.00R260.00

Clear
SKU: N/A
Description

Adres: St Helena Primere Skool, Welkom.

Tyd:   Vrydag  5 Oktober 2018

Saterdag 6 Oktober 2018

Kunstenaars:

  • 5 Oktober 2018 sien ons uit om Jo Black, Juan Boucher, Rickus Nel en Lize Bronner op die planke te sien optree.
  • 6 Oktober spog ons met onder andere Monique Steyn, Fatman, Caroline Grace, Dirk vd Westhuizen, Anders, Clive Bruce, Pieter Smit, Tommy Dell

Kaartjie Pryse: 

Volwassenes Dag Toegang:  R150 per dag, Vrydag of Saterdag.

Naweek Toegang vir Volwassenes : R260 vir altwee dae.

 

Dag Toegang vir Kinders:  R80 per dag, Vrydag of Saterdag.

Naweek Toegang vir Kinders : R 150 vir altwee dae.

Kinders jonger as 6 jaar oud kry gratis toegang.

 

Kontak Besonderhede:

Richard

RMC

081 558 6300

 

Additional information
Ticket

Adult, Children under 12

Dates

5th October, 6th October, Weekend Pass

Event Details

Event Details

Date: October 05, 2018

Venue: St Helena Primere Skool gronde

Phone: 081 558 6300